2015-02-28







JOIN MORE THAN 1500 WHITE CONSERVATIVE VOICES FROM AROUND THE WORLD ON OUR FACEBOOK PAGE.

LINK

Statistics compiled by: White Nation Editorial team.

RELATED LINKS:

TORTURERS OF AGED WHITE COUPLE WALK FREE AFTER “INCOMPLETE ” INVESTIGATION.

VIDEO: WHITE FAMILY SURVIVES RAPE AND TORTURE

MAN CHASE BLACK THUGS THAT STOLE HIS PICKUP

FARMER TELLS ABOUT THEIR NIGHTMARE DURING A BRUTAL FARM ATTACK

SOUTH AFRICA- FAILED LAND OF COMMUNIST ANC DECEPTION & WHITE GENOCIDE

WHITE GENOCIDE STATISTICS FOR FEBRUARY 2015:

ORGANIZED BRUTAL ATTACKS ON WHITES BY BLACK VIGILANTES: 65

VIOLENT MURDERS ON WHITES BY BLACK VIGILANTE GANGS: 17

(Please take note that this is only cases that could be traced on blogs, websites and reports. This is by no means the precise tally- as many attacks never get reported and the communist-controlled media in South Africa stays mum about the real statistics in fear that Genocide Watch will pick it up.-ED)

BLOEMFONTEIN- February 01 2015:   A farmer is in hospital after he was attacked and shot on his farm near Reitz, Free State police said on Monday. “Three armed black thugs accosted him on his farm on Saturday afternoon. He was shot in the stomach and in one arm,” Sergeant Mmako Mophiring said. The farmer managed to shoot one of his attackers, who died on the scene. The other two fled on foot, Mophiring said. “A case of murder and attempted murder has been opened,” he said. The farmer was recovering in hospital. Nothing was taken from the house and no arrests had been made.

SOURCE

MTWALUME- ( South Coast)- February 01 2015: Attempted robbery and stabbing on beach during early hours of the morning- between 3-4am. 3 White youngsters, 2 guys and a girl – went for a swim and continued a party on the beach when 3-4 black thugs tried to rob them, 1 of the guys sustained multiple stab wounds, 1 went for help and the girl was taken by the thugs  and was found an hour later after help arrived. She managed to get away and was hiding in the growth/bushes. My dad and I arrived at the beach for fishing just after the incident and ambulance arrived around the the same time.

SOURCE

BOKSBURG: -February 01 2015:   A white man was brutally gunned down and died on the scene. The shooting was confirmed by Dawn Park SAPS spokesperson, Capt Charles Tshabalala. The man was found in his vehicle. Nothing was apparently taken. Tshabalala said the man was shot at close range in the chest and forehead. The motive behind the killing is unknown. Details are still sketchy but the police are investigating the case. No one has been arrested.

SOURCE

EAST LONDON- February 01 2015: A white Cambridge Resident was attacked by two black thugs  at knife-point at the local ATM this weekend. (Video)

SOURCE

DE RUST – 02 Februarie 2015: Die inwoners van De Rust, Wes-Kaap is steeds geskok na die aanranding op die bejaarde Evert Crafford (83) Maandag 2 Februarie helder oor dag in sy huis. Evert is blykbaar vyf keer deur ‘n swart krimineel (20) met ‘n mes gesteek, vier keer in die bors en skouers en een keer in sy kop. Evert is in ‘n rolstoel omdat sy linker been geamputeer is. Volgens Evert, het die man hom in sy huis oorrompel en hom met pepersproei gespuit en hom gedwing om die kluis se sleutels te gee. Die verdagte het reeds Woensdag in die hof verskyn op ’n aanklag van huisroof .

BRON

PORT ELIZABETH- February 03 2015: A young white  mother was beaten, robbed and raped in front of her infant yesterday by a black thug  police suspect broke into her Glen Hurd, Port Elizabeth, home last month and stole only a bunch of keys. Shocked family and friends and curious neighbors stood outside as police combed the house, garden and surrounding areas for two hours. The 21-year-old woman, who cannot be named as she is the victim of a sexual crime, was taken to Greenacres Hospital before police arrived, while her one-month-old baby was looked after by relatives. “There is still some confusion as to exactly what transpired as she is very traumatized. It appears she was lying on her bed when the thug  confronted her inside the house,” Police spokeswoman Captain Sandra Janse van Rensburg said. An officer at the scene said the woman had bruises on her face, neck and arms. “The woman is undergoing medical tests and only once she is deemed to be in a right frame of mind will detectives be able to interview her,” Janse van Rensburg said. The matter has been handed over to the specialist Family Violence, Child Protection and Sexual Offences Unit to investigate further.

SOURCE

MEYERTON- 04 Februarie 2015: Het sopas verneem dat Flip Nortje van XXX exhaust in Meyerton beroof en vermoor is. UPDATE: Swart SLK 350 Mercedes REG: SYG603GP gevind in Randvaal, verdagtes nie gevang nie. Mnr. Nortje en sy vrou, Anne-Marie is die eienaars van die suksesvolle XXX Exhaust Groep. Die voorval het by die besigheid plaasgevind. Die man het in mev. Nortje se voertuig gevlug wat later in Henley-on-Klip gevind is.

BRON

” Investigating officer Kobus Coetzee told the court that the couple were tied to a single bed and tortured for hours. The men took turns to rape Rienie while her husband was forced to watch. Coetzee testified that the suspects told him they had shot Toon in the leg to bring him under control because he was fighting back. They were then taken to a remote part of the farm where Toon was shot dead. Rienie was then made to lie on her husband’s body before she was shot dead. The scene resembling an exercise for target shooting, Coetzee testified. One of the suspects, Jacobus Motsamai Bitterbos, 25, applied for bail in the Bloemfontein Magistrate’s Court on Thursday. The other two suspects, Fana Hendrik Ntshudi, 19, and Jackie Louw, 19, abandoned their bail bid. They will remain in police custody. “- (Source)

VANDERBIJLPARK- 04 Februarie 2015: “My seun Jean (23) is vandag, nadat hy by my by Vaalweekblad se kantore was, terug huis toe waar hy by my broer gewoon het. Volgens Jean het hy na sy oom Pieter begin soek toe hy merk dat sy motor daar was, maar Pieter nie in die huis was nie. Hy het op my broer se bebloede lyk in die buitekamer afgekom. Jean het dadelik na sy neef Pieter du Plessis jr. (19) se kamer gehardloop en my gekontak. Ek het dadelik die nooddienste gekontak en na my broer se huis gery. Op die toneel het ek my broer se pols geneem, maar hy was reeds dood. ER24 se ambulanspersoneel het dit enkele minute later bevestig. By verdere ondersoek deur paramedici is die diep snywond aan Pieter se keel toegeskryf aan moord. Die polisie, forensiese spanne en honde van die biologiese vloeistof-eenheid het die toneel vir vyf ure gefynkam. Verskeie DNA-monsters is op die toneel geneem en speurders van Johannesburg is twee dae later ingespan om ‘n bloedspatsel-analise te doen en die toneel weer te fynkam. Jean, Pieter jr. en Marinus Else (24), seun van Pieter se vriendin Esther, is ondervra omdat al drie by die huis was ten tyde van en na die moord. Volgens dokumentasie wat op die toneel gevind is, het my broer die oggend geld getrek en die vermoede dat iemand hom moontlik geteiken het, is nie uitgesluit nie. Volgens die ondersoekbeampte sal baie vrae eers antwoorde kry as al die forensiese inligting, lykskouingsverslag en toneelfoto’s beskikbaar is.

BRON

DELMAS- 05 Februarie 2015: Jaco Oosterhuis (51), ‘n boer van Delmas in Mpumalanga, staan vandag langs sy ouer broer se hospitaalbed nadat hy Woensdagaand tydens ? plaasaanval erg aangerand en geskiet is, sewe jaar nadat Jaco self só ? nare ervaring oorleef het. In die jongste voorval is Wimpie Oosterhuis (54), wat naby Delmas in Leandra boer, en sy vrou Sunet, Woensdagaand op hul plaas aangeval deur swart kriminele . Jaco het Donderdag aan Maroela Media gesê Wimpie en Sunette het omstreeks 20:00 by hul plaashuis aangekom waar hulle deur drie of vier swart kriminele ingewag is. “My broer se motorhuis is sowat 30 m van die huis af. Hy het sy voertuig stilgehou om die deur oop te maak toe die kriminele hom oorval het,” het Jaco gesê. “Hulle het hom geskop en geslaan en aangedring op geld.” Sunette is ook aangerand.

BRON

STONERIDGE- (Oos Kaap)- 06 Februarie 2015: STONERIDGE – George Hatton, (56) en sy vrou Brenda van Stoneridge in die Oos-Kaap, is aangeval deur sewe swart kriminele  toe hulle wou ingryp tydens ‘n poging tot motor diefstal. George wat siek afgeboek is weens ‘n tweede hartaanval skaars twee maande gelede, het op ‘n tafel stoel geslaap in die sitkamer as gevolg van sy hart. Hulle huis hondjie Scoobie het geblaf omstreeks 01:00 die oggend van 5 Februarie. George het wakker geword, daarna het hy sy  vrou gaan wakker maak. Die egpaar het deur hulle veiligheidshek geloer en sewe verdagte swart kriminele  in die straat waargeneem. Brenda het egter terug in haar bed gaan klim, maar ‘n rukkie later het Scoobie weer geblaf. George het weer ondersoek ingestel en gesien die kriminele  sit op die verkeersirkel van die park in die pad af.

Blykbaar omstreeks 02:30 het Scoobie weer geblaf en hierdie keer het George waaghalsig tot buite op die sypaadjie gaan ondersoek instel, want sy buurvrou se motorkap is oop en die kriminele  is besig om die battery te verwyder. George het onmiddelik op die kriminele  geskree, dit het egter vir hom gelyk of hulle hom ignoreer. Net toe hy omdraai om terug te gaan na sy voorhek, slaan een van die kriminele  hom onverwags drie keer met ‘n plank van agteraf en in die gesig. George het probeer die verdagtes teenstaan, elke keer wat hy opstaan slaan hulle hom weer plat. Hy het gedink hy is besig om weer ‘n hartaanval te kry nadat hy begin lam voel het.

Volgens die egbaar het vyf van diekriminele  na hul huis gehaas. Twee het Brenda in haar slaapkamer gekry, terwyl drie ander die platbuis TV, ‘n versterker, ‘n kamera en ‘n tablet gesteel het. Asook is George se silwer ketting van sy nek afgeruk. Terwyl George hulpeloos buite op die grond gelê het, kon hy hoor Brenda skree. Hy het gedink die kriminele gaan haar doodmaak. Brenda was blykbaar so woedend dat sy diekrimineel  wat haar selfoon steel met haar vuiste op sy bors geboender het. Hy het haar in die gesig geslaan waarna sy na die venster gegaan, en geskree het vir hulp. Die bure het blykbaar die polisie ontbied wat binne 15 minute op die toneel was.

BRON

SPRINGS- 06 Februarie 2015: Swart polisiemanne het ‘n balnke slagoffer- ene Matthew Nalene-  aanerand in so mate dat sy kakebeen gekraak het. Hy is tans in die hospitaal.

BRON

EAST LONDON- February 05 2105: A new white  mother, who was left in a coma after being viciously attacked by axe-wielding black thugs  in her Willowvale home, died in an East London hospital early yesterday afternoon. Carmen Manthe, 37, who had an 11-week-old baby girl, was brutally assaulted by three black thugs  and sustained massive head injuries while she was taking a shower last Tuesday afternoon. She fell into a coma later that evening and her life support was switched off yesterday after she was declared brain dead. A distraught family member said her husband, Willowvale trading store owner Andrew Manthe, was devastated at the loss of the woman he had married less than a year ago. Carmen was at home on maternity leave with her mother, Denise Simpson, and domestic worker, Thembeka Madakani, when the thugs burst into her bathroom and assaulted her with a tomahawk, according to the police.

SOURCE

HIBBERDENE- o6 Februarie 2015:  Hugo Meyer (45) is drie keer in die rug en een keer in die arm gesteek en dan het die swart kriminele  ook probeer om hom te verdrink by Mtwalume strand in Natal. Die aanval het omstreeks 03:00 plaasgevind. Hugo, sy vriend Heine Cronje (54) en Cherne van der Merwe (38) het net by hulle bestemming aangekom vanaf Pretoria om familie te besoek. Dit was ‘n ou tradisie na ‘n lang reis om eerste voete in die water te sit en die sand te voel. Cherne en Hugo het van die rand afgeklim, en na die water gestap. Heine het gesit en wag vir hulle op die smal voetpaadjie. Hy kon hulle nie sien van waar hy was nie.

Vyf minute later is hy begroet deur ‘n swart krimineel  met ‘n vuurwapen. Die krimineel  het gesê hy gaan hom skiet en doodmaak. Heine het die krimineel  teengestaan met ‘n poging om die vuurwapen by hom af te neem. Onbewus dat die ander kriminele  Cherne tot naby die plek waar hy gesit, gesleep het. Tydens die onderonsie met die geweer, het sy daarin geslaag om te vlug en in die bosse gaan wegkruip.Volgens Heine het die kriminele  daarna die koeler sak en drank gegryp en gevlug. Hy het toe na die strand gehardloop om te kyk waar sy vriende is. Hy het gesien Hugo dryf in die seewater en gedink ‘n haai het hom gebyt, omdat die water bloedrooi was. Hy het Hugo uit die water getrek en na sy ouerhuis gehardloop om hulp te ontbied. Heine het blykbaar gedink Hugo gaan sterf. Binne ‘n halfuur, het lede van Mtwalume Buurtwag en nooddiens opgedaag. Heine het na Cherne begin soek terwyl die nooddiens Hugo na die hospitaal gehaas het. Cherne het egter eers met sonsopkoms uit vrees vir haar lewe uit die bosse gekom. Kaptein Vincent Pandarum woordvoerder van Hibberdene polisie, het gesê speurders ondersoek ‘n saak van gewapende roof. Enigiemand wat meer inligting kan verskaf kan adjudant-offisier Francois Alberts by (016) 910 9021 of myself by 082 653 2273 kontak.

BRON: BKA

SODWANABAAI – 06 Februarie 2015: ‘n Kaapse gesin se vakansie het Vrydag 6 Februarie omstreeks 05:00 in ‘n nagmerrie ontaard toe hulle slagoffers van ‘n gewapende roof naby Sodwanabaai in Natal word. Brian Flanagan is in sy rug geskiet nadat hy voorgekeer is deur ‘nswart krimineel  wat geld gebedel het. Brian, sy vrou, June, en hul seun Andrew het die dag by Mabibi Beach gespandeer. Hulle het na hul verblyf terugkeer net voor 05:00. Daar was ‘n landelike spoor tussen Lake Sibaya en Sodwana wat hulle oorgesteek het toe die tragedie plaasvind. Die pad was geblokkeer deur takke, die gesin het gestop om die takke te verwyder, toe die verdagte hulle nader en geld bedel. Hulle het egter geweier, terwyl Brian sy rug op die swart krimineel draai oppad voertuig toe, pluk die krimineel ‘n vuurwapen uit en skiet hom in die rug.Andrew het aan die bestuur kant ingeklim want hy sou terug bestuur het, met die skok en verwarring het hy dadelik sy pa in die voertuig ingetrek. Andrew het gery en met verwarring in ‘n bos ingery, die voertuig tot stilstand gebring. Die krimineel het hulle genader weer met die vuurwapen op hulle gerig en weer geld ge-eis. Hy het gevlug met R4000 kontant. Brian is na die Mseleni Hospitaal gehaas waar hy daarna oorgeplaas is na Empangeni Garden Clinic. Twaalf ure nadat hy geskiet is, het hy reeds sy eerste operasie ondergaan, hy het Maandag nog ‘n operasie ondergaan. Hy is stabiel maar kritiek. Mbazwana SAPD het ‘n saak van gewapende roof geopen. Volgens die beskrywing van die slagoffers is hierdie krimineel verantwoordelik ook vir ander misdade in die gebied. Niemand is nog in inhegtenis geneem nie

BRON

BALFOUR- 07 Februarie 2015: ’n Jong model van Balfour in Mpumalanga is erg getraumatiseerd nadat sy en sewe ander ná ’n fotosessie deur twee swart kriminele  aangerand en aangehou is. Die modelle en fotograwe is Saterdagmiddag in ’n verlate gebou in Tembisa aan die Oos-Rand deur die gewapende swart kriminele  vasgebind, aangerand, met vuurwapens gedreig en beroof. Angelique Horn (20) was een van die sewe slagoffers. Mooi graffiti het die foto­grawe en die modelle na die verlate gebou gelok, het Horn Woensdag aan Beeld gesê. “Ons het 11:00 begin foto’s neem. Ons almal het aan ons portefeuljes gewerk. “Teen 14:00 het dit begin reën en ons het opgepak. “Net voordat ons die gebou verlaat het, het twee swart mans ons genader. Hulle wou weet wat ons daar doen. “Nadat ons aan hulle verduidelik het, het hulle vuurwapens uitgehaal en dit op ons gerig. “Hulle het gesê ons gaan nêrens vandag (Saterdag) nie. “Ek het aanvanklik gedog dit is speelgoedvuurwapens. “Maar toe skiet die een man ’n skoot in die lug.” Horn het gesê hulle het by die gewapende mans gepleit om hulle nie seer te maak nie.

Een van die modelle moes almal se handsakke en klere vir die kriminele  bymekaar maak en gee. “Ek wou my handsak gryp toe skiet die een swart krimineel  op my. “Ek is gelukkig nie getref nie. “Hy het na my toe gestap en my herhaaldelik geskop. Ons hande is agter ons rûe vasgebind. “Ek het my kop opgelig om hul gesigte te sien sodat ek hulle kon uitken. Die een man het weer ’n skoot langs my in die grond afgevuur. “Hy het gesê as ons ons nie gedra nie, gaan hy ons verkrag.” Klere is oor hul koppe getrek terwyl hulle vasgebind is. “Ons is twee ure aangehou. “Dit het later doodstil geword. Een van die manlike modelle het die klere van sy kop gekry en gesien die kriminele is weg. “Hy het ’n stuk glas in die hande gekry en homself losgesny. Daarna het hy ons gehelp. “Ons het na die hoofstraat vir hulp gehardloop. ’n Polisievoertuig het verby ons gery. ’n Motoris het die ambulanse ontbied.” Die polisie het Saterdag Horn se verklaring afgeneem, maar sy het nog nie ’n klag by die polisie ingedien nie.

BRON

BUFFELSFONTEIN – 08 Februarie 2015:  ‘n Blanke bejaarde man is aangeval in Buffelsfontein, Mooinooi in Wes-Transvaal en deur swart kriminele  met ‘n mes aangeval omstreeks 23:00 op 8 Februarie. Geen naam is op hierdie stadium beskikbaar nie. Volgens Charlene Boshoff is die polisie van Mooinooi ontbied na die aanval, waarvan hulle na twee ure nogsteeds nie opgedaag het nie. Die bejaarde man is na die hospitaal gehaas vir mediese behandelingn hy is stabiel maar het baie bloed verloor. Meer inligting rondom die aanval sal volg.

BRON

CAPE TOWN- February 09 2015:  A white woman who is six months pregnant was punched in the head, and two elderly white men were kicked during an armed robbery in Montague Gardens on Monday morning. When Cape Town Appliances opened its doors for business, four unmasked black thugs  stormed into the place, waved their guns in everyone’s faces and demanded that they lie down. After the ordeal the suspects escaped with cell phones and laptops. The store’s Jamie Rossouw received the distress phone call informing him of the incident just as he was about to leave the gym. His pregnant sister and his father were two of the victims. “It’s probably a good thing I wasn’t there, because I don’t know what I would have done had I seen someone punching my sister,” says a furious Rossouw. “She told them there is nothing in the safe and that they can take her laptop, then they punched her in the head.” She was later taken to hospital for a check up, but according to Rossouw she and the baby are doing fine.

SOURCE: BKA

KAAPMUIDEN- 09 Februarie 2015: “Hulle het my gestryk, maar kon nie al die plooie uitkry nie.” Só het Neville Eekhout (72) met homself gespot nadat hy Maandagaand in sy huis op ’n plaas naby Kaapmuiden in Mpumalanga wreed aangeval en gemartel is om ’n kluissleutel te oorhandig. Eekhout is ’n bestuurder op die mango- en suikerrietplaas waar hy woon en het Maandagaand omstreeks 20:00 tuisgekom nadat hy by vriende gekuier het. “Ek het my kar afgesit en toe ek opkyk, toe staan drie van hulle ( swart kriminele)by die voertuig, elkeen met ’n (vuur)wapen. Hulle het my uit die voertuig gedwing en in gebroke Engels gesê ‘we want money, we want guns, we kill you, we kill you’,” sê Eekhout. Op die voorstoep het hulle sy skoene uitgetrek en hom met sy skoenveters vasgebind. Hulle het die geld in sy beursie gevat en hom geskop.

Diekriminele het feitlik al sy hemde, messe, sy leesbril, ’n halwe brood en ’n blok kaas asook drie bottels wyn gevat. Hy het die wyn later onoopgemaak in ’n blombedding gevind. “Hulle het my toe na die kantoor gebring en gesê ‘we want money, we know you sell mangoes, we want mango money’. Die ding is ek hou nie geld op die plaas nie. “Hulle het my gedwing om die een kluis oop te maak en het ses vuurwapens gesteel asook my oorlede vrou se juweliersware. Hulle wou die sleutels van die tweede kluis ook hê, maar ek het dit glad nie. “Hulle het my geklap en duiselig geslaan met die agterkant van hul vuurwapens,” het Eekhout gesê. Hy het weer bygekom toe sy jong Labrador, Sandy hom in die gesig lek. “Dit was baie eienaardig dat hulle niks aan my hond gedoen het nie”.

“Die volgende oomblik het hulle met ’n strykyster teruggekom en my begin stryk. Hulle het my gebrand maar ek het net gesê ‘ek het nie (die ander kluissleutel nie)’. Hulle het nooit die plooie kon uitkry nie,” skerts Eekhout. Ander items, waaronder ’n skootrekenaar en gereedskap, is ook uit die kantoor gebuit. Eekhout sê hy is twee keer duiselig geslaan en met die strykyster op sy arms en rug gebrand. Toe Eekhout besef sy aanvallers is weg, het hy sy kop teen ’n tafel gestamp en ’n mes het op die grond langs hom geval. Hy het begin om die skoenveter rondom sy hande af te sny en het homself in die proses raakgesny. Die volgende oomblik het een van die drie boewe teruggekom in die kantoor en vir hom gesê hy moet stil lê en hom vir die tweede keer met die strykyster gebrand.

“Ek onthou net die oranje gloed van die strykyster terwyl ek daar vasgebind gelê het soos ’n vark.” Eekhout het gesê die plaas se veiligheidswagte het gesien toe die rowers met die plaas se bakkie by die hek uitry en het die Kaapmuiden-polisie ontbied. Paramedici en die polisie was binne tien minute op die toneel. Eekhout sê hy was tien jaar lank ’n soldaat in die destydse Rhodesiese weermag en hy is beslis nie van plan om in Suid-Afrika doodgemaak te word nie. Niemand is nog in hegtenis geneem nie en die polisie ondersoek die saak.

BRON

POTCHEFSTROOM- 10 Februarie 2015: Die countrysanger Greg Ray, wat sy regterbeen ná ? motorongeluk verloor het, is Dinsdagaand in sy linkerbeen geskiet nadat hy en sy vrou tydens beurtkrag op ? kleinhoewe in Gauteng aangeval is. Greg se vrou, Leverne, het Woensdag vanuit die staatshospitaal in Potchefstroom waar hy behandel word, aan Maroela Media gesê hulle is omstreeks 19:30 in hul huis op hul kleinhoewe in Carletonville deur twee gewapende swart kriminele oorval. “Ons het in daardie stadium beurtkrag gehad,” het Leverne gesê. “Dit was warm en die deur het oopgestaan. Dit het net begin donker word, en ek is na my slaapkamer om ? lantern aan te steek.” Greg het in die kamer op die bed gesit en besigheid op sy selfoon gedoen. Hy het hom reeds begin gemaklik maak, en sy prostese afgehaal. “Dit was donker in die huis, maar hy het iemand gehoor. Hy skreeu toe en vra wie daar is, waarna hy twee figure in die deur sien staan het,” het Leverne verduidelik. Greg het vir haar gesê om op die grond te val, wat sy dadelik gedoen het. Kort daarna het die aanvallers ? skoot geskiet en Greg is in sy linkerbeen onder die heup getref. Hy het ook op die grond geval en die kamerdeur toegeskop. Die swart kriminele  het vier skote in sy rigting geskiet voordat hulle uit die huis gevlug het sonder om enigiets te steel.

“Ek weet nog nie hoekom hulle so skielik daar weg is nie. Dalk het iets hulle afgeskrik of dalk het hulle gedink Greg was gewapen,” het sy bygevoeg. Leverne het op haar man se selfoon hulp ontbied. Hulle het hulself in die kamer toegesluit totdat beamptes van ? veiligheidsmaatskappy by die toneel opgedaag het. Greg is aanvanklik met ? ambulans na die Carletonville-hospitaal geneem waar hy in die ongevalle-eenheid opgeneem is. Leverne het by die huis gebly terwyl die polisie tot ná 22:00 op die toneel besig was. “Toe ek daarna by die hospitaal kom het hy nog in ongevalle gelê. ? Dokter het toe eers daar aangekom om hom te ondersoek. Sy wond was darem skoongemaak en hy het iets vir pyn gekry, maar hy was teen daardie stadium baie ongemaklik. Daar was ook bebloede linne in die saal, en hy wou nie langer daar bly nie. Hy het homself uitgeboek.” Leverne het gesê Greg kom van Amerika af en het sy regterbeen in 2010 verloor ná ? motorongeluk daar. “Hy het sy been weens ? dokter se nalatigheid verloor. Hy was daarom baie benoud dat so iets weer kan gebeur met sy oorblywende been.” Die egpaar is terug na hul huis en het probeer om te slaap, en is Woensdagoggend vroeg saam met hul huisdokter deur na Potchefstroom. “Hy kry baie goeie behandeling hier. Hy sal binnekort ? operasie ondergaan om die koeël te verwyder,” het sy gesê. Sy het gesê hy het vanoggend baie pyn gehad, maar hy voel beter nadat hy medikasie by die hospitaal ontvang het. Greg tree gereeld saam met ander countrysangers soos Lance James en Sandy Lee op. Sandy het ná die voorval op Facebook uitgevaar en gesê dit is slegs ? kwessie van tyd voordat iemand ? geliefde se begrafnis moet reël weens kriminele  wat beurtkrag tot hul voordeel gebruik.

BRON: BKA

KRUGERSDORP-   Februarie 10 2015: : When the News went to visit Divan Erasmus, 11, after an attempted attack on him on his way home from school, we were pleased to find that he kept on smiling. On 10 February at around 2.20pm an unknown black criminal, described as an older looking black male in a beige overall chased Divan around a block, twice, with a knife in his hand. “On my way home I noticed someone following me. He pulled out a knife and started to run towards me,” Divan recalled. “I immediately dropped my school bag and started to run.” Divan outran the suspect and hid behind a large bush. He said the suspect looked around for a moment, then walked away in the opposite direction. Then the boy entered his home a mere 50 metres away. Divan’s mother Beunita Erasmus remembers her son entering their home, out of breath and covered in perspiration. “I blanked out, I could not process anything,” she said. The criminal  did not take the school bag with Divan’s tablet. Beunita believes he was after a cellphone. “He does not even have a cellphone,” explained Beunita.

On that particular afternoon Divan’s grandmother was the first to become concerned about his not being home from school yet. However, Beunita reassured her that he most probably was doing homework at school. “I nevertheless decided to go and look for him and found him entering the front gate as I went outside,” she said. Beunita emphasised that the community, especially in Kenmare, should wake up to the reality that nowhere is safe and everyone should be on their guard. “My husband reminds me that one can not live in fear, but I can’t help looking over my shoulder more often,” Beunita admitted. Laerskool Kenmare was made aware of the incident and instructed the Elect Protect Response (EPR) security company to patrol the school and surrounds in the afternoons. Beunita said she neither informed the police nor opened a case as she saw no point in it. She at least trusts the Community Policing Forum (CPF) Sector 8 to ensure their safety. “It goes without saying that my son is not walking home any time soon.”

BRON

PRETORIA- 11 Februarie 2015: Willem Dercksen se: “ My vrou is nou net deur 2 swart kriminele  ingewag by ons huis- haar geslaan met geweer oor kop en in huis gevat en geslaan vir n kluis wat ons nie het nie! Ek is nou gatvol vir die gemors!!!!dank GOD sy is nie gerape nie!!!”

BRON: FACEBOOK

PRETORIA- (Parktown)- 11 Februarie 2015: ‘n Jong toekomstige bruid se hart is stukkend nadat haar pa Dinsdagoggend koelbloedig doodgeskiet is deur ‘n man wat sy voertuig wou kaap.Die 64-jarige Lourens Erasmus, eienaar van Mantus-tuindienste, het vroeër die oggend soos gewoonlik in sy bakkie geklim om ‘n kliënt se tuin in Parktown Estate te versorg, vertel sy dogter Denise.Erasmus en sy werker het rustig in hierdie tuin gewerk toe ‘nswart krimineel om die draai in The Grovestraat aangehardloop kom om sy bakkie te kaap. Dié man het vroeër die oggend ‘n BMW in Morganlaan probeer kaap, maar kon nie die voertuig bestuur nie.Hy het die voertuig agtergelaat en weggehardloop met die polisie kort op sy hakke. Die vlugtende krimineel  het Erasmus langs die pad sien staan en ‘n skoot in sy rigting afgevuur met ‘n ongelisensieerde vuurwapen wat die tuindienste-bakkie getref het.Erasmus het met sy gelisensieerde vuurwapen ook skote in die kaper se rigting afgevuur, maar dit is nog onduidelik of die kaper gewond is.“My pa is vier keer getref. Die paramedici het hom na die Steve Biko-hospitaal gehaas waar hy ‘n noodoperasie ondergaan het. Dit was seker so 10:45 toe hy teater toe is. Hy is presies 00:06 Woensdagoggend oorlede,” sê ‘n hartseer Denise.“Ek het so daarna uitgesien dat my pa my na die kansel begelei wanneer ek oor ‘n paar maande trou. En nou is hy weg.”Denise is dadelik hospitaal toe, toe die nuus van die skietery haar bereik.“Die dokters het alles moontlik gedoen om hom te help, maar sy beserings was net te ernstig. Hulle het vir my gesê dit lyk nie goed nie en dit is toe dat ek my ma bel. Ons almal is stukkend, maar gelukkig het ons ‘n stewige ondersteuningsnetwerk wat ons baie help.”Nadat Erasmus geskiet is, het hy Denise gebel. “Babatjie, ek is geskiet,” was sy laaste woorde aan haar.Denise sê haar pa was ‘n liefdevolle mens wat enige vertrek kon opvrolik wanneer hy instap. Hy was gek oor jag en het groen vingers gehad.“Hy was ‘n pensionaris en het die tuindienste bedryf om ‘n ekstra inkomste te genereer. Dié besigheid het eintlik spontaan ontwikkel nadat hy in sy vrye tyd sy ouers se tuin versorg het. Mense het gesien hy is goed en het hom begin nader om hulle tuine ook te versorg. Dit was toe hy Mantus-tuindienste gestig het.”Die Erasmus-gesin het hul dankbaarheid teenoor die polisie, ambulansdienste en die lede van die GPF uitgespreek.“Ons wil veral die paramedikus bedank vir sy vinnige optrede. Dankie aan almal wat my pa bygestaan het. Hulle harde werk en vinnige optrede word waardeer,” het Denise gesê.‘n Moord en kapingspoging word deur die polisie ondersoek.

BRON: BKA

KEMPTON PARK- February 11 2015: A murder case has been opened after a white man in his fifties was shot and killed by black thugs at about 2am on Wednesday morning.  JUST lie still and pretend you’re dead,” a desperate wife told her husband as he fell wounded to the ground. The intruders had just fired a second bullet that went straight into his chest. She was tightly clinging her daughter, trying to protect her from the bullets. “Please, please don’t hurt her, kill me instead.” These were the desperate and emotional words Louisa du Toit cried the night her husband, Stephan, was shot and killed by black thugs. Du Toit was murdered in the bedroom of the family’s Norkem Park home in the early hours of Wednesday morning when three armed thugs gained entry into their complex at about 2am. The thugs  were able to enter the complex by inserting sticks between the wall and electric fencing. Spokesman for Norkem SAPS, Capt Lesibana Molokomme, said the suspects entered the family’s unit through the kitchen, breaking through the burglar bars. They made their way through the home to the couple’s bedroom, where they were sleeping with their five-year-old daughter. A family member said Du Toit was woken by the dogs’ barking and got up to go quiet them down as he didn’t want them to wake his daughter. “Just then the men (thugs) switched on the bedroom lights and saw Stephan getting out of bed,” the family member recounted the event. Without a word of warning or demand for valuable items, one of the thugs shot at Stephan, hitting him in his left arm. He fell back onto the bed. Immediately a mother’s intuition kicked in and Louisa threw her body over her daughter, and pleaded with the suspects not to shoot her child and told them to kill her instead.

The killers shot Stephan again, this time hitting him in the chest. He fell to the floor, at which point his wife told him to lie still and pretend he was dead. “They then asked for money and other valuable things. They took cell phones, two laptops (the one being the little girl’s toy laptop) and snatched Louisa’s silver necklace from her neck.” The men left the room. As if they hadn’t already tortured the family enough, one of the men turned back and shot Stephan in the back. According to reports, Louisa then got up and told Stephan she was going to get help. As she left the house through the back door, she saw a figure moving outside. Thinking it was security, she called for help. “But unfortunately it was one of the suspects, who pointed his gun at her and she ran back inside the bedroom to hide until she was sure they had left.” She went outside again and screamed to neighbors for help, who were already up by then because of the noise. Stephan was still alive when paramedics arrived at the scene but they could not save his life.

SOURCE- BKA

KAAPSTAD – 12 Februarie 2015:  Bernard Loots (35) en drie vriende het Saterdag die Hoerikwaggo-roete gestap toe twee swart kriminele  uit die bosse gespring en hulle voorgekeer het in die Constantianek-omgewing. SANParke het aangekondig dat hy ? groot soektog van stapel gestuur het nadat twee vermeende mans die naweek vier stappers met ? panga aangeval en beroof het in die Tafelberg Nasionale Park. Een van die kriminele  het ? panga gehad. ‘n Slagoffer is met die plat kant oor die kop geslaan. Die groep is onder meer van hulle selfone en beursies beroof. Bernard het vir ses jaar in Nederland gewoon en het tydens die Krieketwêreldbekertoernooi in 2011 vir dié land se nasionale span uitgedraf. Hy het twee jaar gelede na Suid-Afrika teruggekeer en woon in St. James in Kaapstad. Hulle was twee mans en twee vrouens, ongewapen, in die middel van die berg met niemand naby om hulle by te staan nie. “Dit laat mens besef hoe onveilig dit eintlik is”

BRON

TARLTON- (Johannesburg)- Februarie 2015: Die plaas waar ’n uiters grusame moordtoneel vir die fliek Treurgrond verfilm is, het dié week regtig onder ’n gewapende plaasaanval deurgeloop. Piet Schutte (76) woon alleen op sy plaas Chrisuél in Tarlton, wes van Johannesburg. Voorheen het hy met beeste en skape geboer. “Nou boer ek met niks,” sê hy. “Te veel van my vee is al hier gesteel.” Chrisuél is al agt keer in advertensies en flieks gebruik. Tonele van Die ballade van Robbie de Wee (ook ’n Darrell Roodt-fliek, waarin Neil Sandilands en Anna-Mart van der Merwe gespeel het) is ook hier geskiet. In Treurgrond is dié plaas gebruik in die fliek se gruwelike openingstonele vir ’n “polisie-ondersoek” ná ’n plaasaanval waarin ’n bejaarde paartjie vermoor is. Bloed en liggaamsdele lê die hele plaashuis vol in dié toneel en die een karakter, ’n ondersoekbeampte, word naar hier in die voortuin. Steve Hofmeyr was nie op Schutte se plaas nie. Jana Stry­dom vertolk die rol van ’n speurder wat dié moordsaak ondersoek, en Schutte het ’n selfoonfoto wat hy saam met haar geneem het. “Ek bloos bloedrooi op die ­foto, want sy het my so in my nek gesoen,” lag hy verleë. Die afgelope week was daar niks om oor te spog nie. Daar was regte polisielede op ­Chrisuél nadat ses gewapende swart kriminele  Schutte se skoonseun daar aangehou het. Markus Schenker (52) bestuur saam met Schutte ’n onderneming wat moere en boute verkoop en aflewer. Die stoor op Chrisuél is hul hoofkantoor. “My skoonpa was nie hier nie,” sê Schenker. “Ek het ingery en reguit stoor toe gegaan om ’n vrag op my bakkie te gaan laai. Hulle was reeds in die huis, besig om die kaste uit te gooi. Daarom het ek hulle nie gesien toe ek inkom nie.” Hy bly ’n oomblik stil voordat hy verder vertel. “Die polisie vra my of ek enige gesigte kan onthou. As so iets met jou gebeur, kyk jy net vir die rewolwers en die pistole. Verder onthou jy niks.”

Diekriminele het Schenker se skoene uitgetrek, sy hande en voete met sy eie veters vasgebind en hom terug na die plaashuis gesleep. Hulle het R3 000 kontant, sy polshorlosie en sy bakkie se sleutels gesteel. “Toe hulle my in die slaapkamer onder ’n hoop komberse neergooi, kon ek hoor hoe hulle aangaan in die huis. Hulle was besig om my skoonpa se kluis met ’n grinder uit die muur te haal,” sê hy. Schenker se bakkie is later gevind, want die rowers het dit gebruik om die kluis tot by hul eie voertuig te vervoer. “As ek self hier was, was ek dood,” sê Schutte, wat al in ­November ’n groepswart inbrekers  van sy plaas verdryf het. Hy loop kaalvoet, maar langs sy kortbroek hang daar nou te alle tye aan sy sy ’n 9 mm-pistool. “Laas het hulle net my rekenaar gesteel,” sê hy. “Maar dié keer was hulle lus vir my, dis hoekom daar meer van hulle was. Jy weet, ek is nie so kalm soos Markus nie. Ek raak te maklik opgewonde. Ek sou een van hulle tussen die bene geskop het of iets. Dan sou hulle my vir seker geskiet het.”

BRON

KNYSNA- Februarie 13 2015: Knysna residents are horrified following the shooting of a Knysna couple at their home by armed black thugs  this morning at about 03:30. According to Sergeant Chris Spies, spokesperson for the Knysna Police, the thugs  armed with illegal fire arms, gained entry to the home on the corner of Queen and Tide Streets via a window at the back of the house. The burglar bars were forced open. Spies said it is still uncertain what exactly happened, but it is alleged that the woman heard that there was somebody in the house and was confronted by the thugs  when she went to investigate. “Shots were fired and the husband and wife were injured. They were rushed to hospital where they are both being treated for gun shot wounds.” Spies said that there were children in the home at the time of the robbery, but he did not want to give information on their ages or where they are currently. The police found an abandoned blue BMW in Hope Street shortly after the shooting. “The investigation is in a very early stage, but we are investigating the possibility that the vehicle was used by the thugs.” The BMW is not registered in Knysna. No arrest has been made so far.

SOURCE

KNYSNA  – February 13 2015:  A cloud of secrecy still obscures the shooting incident of Friday, February 13 when a white couple was shot in the bedroom of their home in Queen Street, Knysna by a black thug.It seems the police have silenced everybody with any information on what truly happened at about 03:30 that morning. Nobody, not the family, police or the hospital, can disclose any information on the medical condition of the man. Neither may the couple’s names be released to the media, for security reasons. The woman and her children also do not stay at their home for the sake of their safety. On the day the husband and wife were shot, the Knysna Police arrested a suspect and issued a statement saying: “Police searched and found evidence in his possession that links him to the crime scene.” However, National Prosecutions Authority (NPA) has made a controversial decision that there was not enough evidence against the Tanzanian suspect to place cases of house robbery and attempted murder on the court roll and he was consequently released him from custody. On Tuesday, February 17, the Southern Cape Police spokesperson Captain Malcolm Pojie said that there was nothing the police could do if the NPA decided to free a suspect. “We are awaiting the results of forensic tests and thereafter we can arrest him again if the test results connect him to the crime scene.” The fact that the man has a Tanzanian passport and that there was a high possibility that he could leave the country before the test results became available, could not be denied by Pojie. Anyone who has any information regarding this incident is requested to call the Knysna SAPS at 044 302 6652 or Crime Stop at 08600 10111

SOURCE

ACORNHOEK- 13 Februarie 2015: Die polisie in Mpumalanga is op soek na vier mans nadat ‘n 32-jarige blanke vrou en haar 13-jarige dogter verkrag en beroof is naby Acornhoek. Brig. Selvy Mohlala, woordvoerder van die polisie, het gesê die ma en haar dogter het Dinsdagaand in hul huis geslaap toe die ma wakkergeskrik en daar twee gewapende swart kriminele langs haar bed gestaan het. “Hulle het geld geëis en die slagoffers het ? onbekende bedrag kontant aan hulle gegee. Een van die verdagtes het die ma verkrag terwyl die ander een die 13-jarige meisie verkrag het,” het Mohlala gesê. Die twee verdagtes het vleis uit die yskas gesteel voor hulle saam met twee makkers, wat buite die huis gewag het, gevlug het. Die polisie ondersoek ? saak van roof en verkragting.

Mpumalanga police is searching for four men after a 32-year-old woman and her 13-year-old daughter were robbed and raped near Acornhoek. Brig. Selvy Mohlala police spokesman said that the mother and her daughter were sleeping in their house on Tuesday night when the mother woke up and there were two armed men standing next to her bed. “They demanded money and the victims gave them an undisclosed amount of cash. One of them raped the mother and the other raped a 13-year-old girl”, Mohlala said. The two suspects stole meat from the fridge before they fled with two accomplices who were waiting outside the house. The police are investigated a case of robbery and rape.

BRON

NELSPRUIT – Pieter Slabbert (51) is in ‘n stabiele toestand in Mediclinic Nelspruit van Oos-Transvaal se hoësorgeenheid waar hy vir verskeie skietwonde en steekwonde behandel word. Hy en sy gesin is aangeval deur swart kriminele op ‘n kleinhoewe naby Malalane Vrydagmiddag omstreeks 16:45. Volgens Lizette Slabbert -sy vrou-  was sy, Pieter en hul 22-jarige dogter in die kombuis met die agterdeur wat oop staan, toe twee kriminele  die huis binnegegaan. Die een krimineel  het blykbaar ‘n 9 mm-pistool gehad en die ander een was gewapen met messe. Die kriminele het glad nie klapmusse aangehad nie.

Met die oomblik wat die kriminele  die kombuis binnekom het hulle dadelik begin skiet op Pieter, Lizette en ha dogter het na die kamers gevlug. Egter het die aanvallers haar gegryp, in die gesig geslaan en die vuurwapen teen haar kop gedruk. Die aanvallers het blykbaar vir haar gesê “wit gemors” en gedreig om hulle dood te maak. hulle het al die selfone en laptop wat op die kombuis tafel was gesteel. Volgens Lizette het die een krimineel  vier keer op Piet los gebrand maar slegs twee koeëls het hom gewond. Daarna het hulle hom met ‘n mes gesteek. Sy het gepleit vir haar dogter se lewe toe hulle haar gryp aan die hare en dreig om haar ook dood te maak. Die krimineel  het hulle gelos en gevlug. Lizette het op haar versteekte selfoon onmiddelik hulp ontbied. Mediclinic Nelspruit woordvoerder, Lisa Pillay, het bevestig dat Pieter in ‘n stabiele toestand is. Die Oos-Transvaal se polisiewoordvoerder, sersant Gerald Sedibe, het gesê ‘n saak van huisroof en poging tot moord is geopen. Die polisie het op moontlik gesteelde items afgekom by nabygeleë suikerplantasies. Dit is nog nie bevestig of dit moontlik uit die Slabberts se huis gekom het nie.

Sedibe het gesê geen verdagtes is in hegtenis geneem nie en enigiemand met inligting moet die ondersoekbeampte, Lt Pat Banda op 082-449-0291 kontak

BRON

PRETORIA- February 14 2015: In the early hours of Saturday 14th February 2015 I was arrested on the FALSE charges of drunken driving, blood tests later showed “No Ethanol/Alcohol present in blood.” However with no proof I was arrested, assaulted for hours and jailed. During that time I was hit and kicked.  On return to the police station they did not take me to the cells but restrained me to the point that my wrists were bleeding and left me in the car while they slept. I am an epilepsy sufferer and 2 witnesses later gave details of the following account. I had an epileptic seizure in the back of the police van, when the police officers saw me they dragged we out of the van by my ankles and dropped me on the ground, upon witnessing the seizure I was having they mocked me, started to dance around me and toi-toi.  – Lana Stander

SOURCE

POSTMASBURG- 14 Februarie 2015:  ’n Seun het ’n groep aanvallers met ’n windbuks verjaag en só tot sy pa se redding gekom toe hulle op ’n plaas buite Postmasburg aangeval is. Chris Victor van die plaas Kareepan, sowat 2 km buite Postmasburg, is Saterdag omstreeks 08:00 by sy plaashek oorval. Lt. Andrea Cloete, polisiewoordvoerder, het gesê Victor het met sy bakkie tot by die hek gery en is deur die swart kriminele  oorrompel. Die booswigte het almal klapmusse gedra en een van hulle was gewapen. Victor se honde het geblaf waarna sy seun met ’n windbuks uit die huis gehardloop gekom het en die krimine

Show more