2016-01-27

Ná 38 jaar gaan Grease weer op die kassie wees! En die keer gaan ons nie vir John Travolta en Olivia Newton-John in die ikoniese rolle sien, maar eerder splinternuwe gesigte.

Op 31 Januarie gaan die FOX-kanaal ’n regstreekse produksie van Grease uitsaai. En alhoewel elemente daarvan op die 1971-musiekblyspel gebasseer is, gaan dit meer oor die 1978-film wat ons almal ken.

In die rolverdeling is onder meer Julianne Hough as Sandy, Aaron Tveit (Danny), Vanessa Hudgens (Rizzo).



FOTO: Facebook/Grease: Live



FOTO: Facebook/Grease: Live!

Hier is die voorskou:

Maar as dit ons keuse was, sou ons dié SA aktrises en akteurs in dié rolle wou sien:

Danny en Sandy

Embed from Getty Images

Danny Zuko – Edwin van der Walt



FOTO: Facebook

Sandy Olsson – Leandie du Randt

FOTO: Instagram leandiedurandt

Kenickie en Rizzo

Kenickie – Viljé Maritz

Viljé Maritz
FOTO: Phyllis Green

Rizzo – Christia Visser

FOTO: Leana Clunies-Ross

Pink Ladies

Frenchy, Marty Maraschino, Jan

SKERMGREEP: YouTube

Frenchy – Greta Pietersen

FOTO: Facebook / Suidooster

Marty Maraschino – Daniella Deysel

Pascal se gunsteling-oefening is dansroetines
FOTO: Twitter

Jan – Simoné Nortmann

FOTO: Instagram simonenortmnn

T-Birds

Rodger ‘Putzie’, Doody, Sonny LaTierri

SKERMGREEP: YouTube

Rodger ‘Putzie’ – De Klerk Oelofse

FOTO: Facebook

Doody – Schalk Bezuidenhout

FOTO: Verskaf

Sonny LaTierri – Albert Pretorius

FOTO: Robert A. Hamblin

Hier is van ons gunsteling-liedjies:

Lees nou

Werner Coetser van ‘7de Laan’ nou in nuwe sepie

Minki is nuwe “Boer soek ‘n vrou”-aanbieder!

Mumford & Sons: Jou oorlewingsgids

The post ‘Grease’ 38 jaar oud PLUS ons kies SA akteurs appeared first on SARIE.

The post ‘Grease’ 38 jaar oud PLUS ons kies SA akteurs appeared first on Media24.com.

Show more