2016-06-30

PAMPOEN-KERRIE Ons het lekker sterk pampoen-kerrie geëet vanaand. Ek is baie lief vir pampoen en dis vir my heerlik saam met die kerrie. 600g blokkies beesvleis 2 uie gekerf 4 aartappels Halwe pampoen in blokkies gesny 1 eetl elk : Rajah medium kerriepoeier, Cumin jeera, kerriepasta Mother in law kerriepoeier na smaak Sny uie, aartappels en […]

The post PAMPOEN-KERRIE appeared first on Food Lovers Recipes.

Show more